Van Wyksvlei

Van Wyksvlei

(Van Wyk's Vlei)
Die verwelkomingsteken buite Vanwyksvlei.
Die verwelkomingsteken buite Vanwyksvlei.
Van Wyksvlei is in Noord-Kaap
Van Wyksvlei
Van Wyksvlei
Koördinate: 30°21′6″S 21°49′26″O / 30.35167°S 21.82389°O / -30.35167; 21.82389
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistriksmunisipaliteitPixley ka Seme
Plaaslike MunisipaliteitKareeberg
Bevolking
 • Totaal1 721
TydsoneUTC+2 (SAST)
Die NG gemeente Vanwyksvlei is in 1917 van 'n gedeelte van die NG gemeente Carnarvon afgestig.
Die hotel op Vanwyksvlei.

Van Wyksvlei (of Van Wyk's Vlei) is 'n dorp, deel van die Kareeberg Plaaslike Munisipaliteit, wat ook uit Vosburg en Carnarvon bestaan. Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 1 721, waarvan 92.5% Kleurlinge en 4.0% Blankes is.[1] Die R357-streeksroete verbind die dorp met sy buurdorpe.

  1. 2011-sensus (Van Wykslvlei)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy